Biblioteek
Ons skool spog met `n klein dog effektiewe bibliotekie. Hier word die leerders gemotiveer om `n liefde vir boeke, en taal aan te kweek. Speel-speel word daar gekonsentreer op taalontwikkeling, met storie vertel en storie terug vertel.