Graad R

Welkom alle graad R leerders 2016

Program

TydGraad R
05:30Skool Open 2016
08:00Ontbyt en toiletroetine
08:30Bybelstorie
08:45Akademiese program:
- Wiskunde (Hy kan tel tot by 100 maar verstaan hy 4 of 8? Baie aandag word gegee aan die 'verstaan' van syfers 1 tot 20. Telraam aktiwiteite)
- Woordeskat uitbreiding (Seisoene, maande van die jaar, dae van die week, ure in die dag, ens.)
- Aktiwiteitsbegrip (Tema van die week word bespreek en woordeskat uitbreiding geniet aandag rondom die tema)
- Werkies van die dag word verduidelik en gedoen
- Toetsperiode
- Pouse
- Rekenaaropleiding
- Biblioteekperiode (Storie en storieterugvertel. Geleentheid word gegee om deur boeke te blaai en volgens die prentjies, stories terug te vertel. Die juffrou vertel die storie en die storie moet terugvertel word)
11:30Middagete
13:00Georganiseerde grootmotoriese aktiwiteite
14:30Toebroodjies
15:00Buitespel
17:30Skool sluit

Benodigdhede

HoeveelheidBeskrywing
2 pakke Uitdraaikryte
2 pakke Fototstaatpapier
1 Springtou
1Inkleurboek
1Pritt
12 liter [leƫ] roomysblik
1 pakkieGlitter [4 kleure is genoeg]
2 pakkiesBordkryt